1
/
of
1
Nytjie Bytjie Educational Designs
Flitskaarte - Alfabet
Flitskaarte - Alfabet
Regular price
R 12.00
Regular price
Sale price
R 12.00
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Leer is pret! Stel u kind voor aan die letters van die alfabet met helder en prettige prentjies. Hierdie vrolike flitskaarte is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse letters en klanke te leer en te herken. Die flitskaarte is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer.
(26 flitskaarte, 13 bladsye)
Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.
Share
