Skip to product information
1 of 1

Nytjie Bytjie Educational Designs

Flitskaarte - Syfers (1-10)

Flitskaarte - Syfers (1-10)

Regular price R 12.00
Regular price R 0.00 Sale price R 12.00
Sale Sold out
Tema

Leer is pret! Stel u kind voor aan nommers 1-10 met helder en prettige prentjies. Hierdie vrolike flitskaarte is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse nommers te leer en te herken. Die flitskaarte is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer. 

 

(10 flitskaarte, 5 bladsye)

 

Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.

View full details