Skip to product information
1 of 1

Nytjie Bytjie Educational Designs

Plakkaat - Alfabet Prentjies

Plakkaat - Alfabet Prentjies

Regular price R 10.00
Regular price Sale price R 10.00
Sale Sold out
Tema

Leer is pret! Stel u kind voor aan die letters van die alfabet met helder en prettige prentjies. Hierdie vrolike plakkate is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse letters te leer en te herken. Die plakkate is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer. 

 

(26 plakkate, 26 bladsye)

 

Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.

View full details