Skip to product information
1 of 1

Nytjie Bytjie Educational Designs

Plakkaat - Welkom (Generies)

Plakkaat - Welkom (Generies)

Regular price R 12.00
Regular price Sale price R 12.00
Sale Sold out
Tema

Verwelkom leerders na u klaskamer met hierdie helderkleurige, vrolike plakkaat. 7 kleurskemas om van te kies. Hierdie is 'n generiese produk en geen verpersoonliking (customising) is beskikbaar nie. Indien u belangstel in 'n verpersoonlikde plakkaat, stuur asseblief vir ons 'n e-pos.

 

(7 plakkate, 7 bladsye)

 

Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.

View full details