Skip to product information
1 of 1

Nytjie Bytjie Educational Designs

Vlaggies - Alfabet

Vlaggies - Alfabet

Regular price R 12.00
Regular price Sale price R 12.00
Sale Sold out
Tema

Kikker u klaskamer op met hierdie helder en kleurvolle vlaggies wat die letters van die alfabet ten toon stel. Hierdie vrolike vlaggies is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse letters te leer en te herken. Die vlaggies is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer. 

 

(26 vlaggies, 26 bladsye)

 

Aflaaibare PDF - geen fisiese produk.

View full details