Skip to product information
1 of 1

Nytjie Bytjie Educational Designs

Volledige Klaskamer Tema - Senior Fase Wiskunde - Sonneblom Tema

Volledige Klaskamer Tema - Senior Fase Wiskunde - Sonneblom Tema

Regular price R 300.00
Regular price Sale price R 300.00
Sale Sold out

Verfraai jou hoërskool Wiskunde klaskamer met ons helder sonneblom tema plakkate en vlaggies! Hierdie stylvolle ontwerp sal jou leerders interesseer en stimuleer.

  • Algebra - 7 posters
  • Eksponente - 12 posters
  • Finansies - 6 posters
  • Funksies- 29 posters
  • Getalpatrone - 6 posters
  • Meetkunde - 29 posters
  • Statistiek - 12 posters
  • Trigonometrie - 10 posters
  • Vergelykings & Ongelykhede - 13 posters
  • Waarskynlikheid - 20 posters

Aflaaibare PDFs - geen fisiese produkte nie.

View full details