1
/
van
1
Nytjie Bytjie Educational Designs
Flitskaarte - Vorms
Flitskaarte - Vorms
Gereelde prys
R 12.00
Gereelde prys
Verkoop prys
R 12.00
Eenheidsprys
/
per
Kon nie bakkie beskikbaarheid laai nie
Leer is pret! Stel u kind voor aan die 2D en 3D vorms met helder en prettige prentjies. Hierdie vrolike flitskaarte is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse vorms te leer en te herken. Die flitskaarte is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer.
(16 flitskaarte, 8 bladsye)
Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.
Deel
