Slaan oor na produkinligting
1 van 1

Nytjie Bytjie Educational Designs

Plakkaat - 2D Vorms

Plakkaat - 2D Vorms

Gereelde prys R 12.00
Gereelde prys Verkoop prys R 12.00
Uitverkoping Uitverkoop
Tema

Leer is pret! Stel u kind voor aan die 2D vorms met helder en prettige prentjies. Hierdie vrolike plakkaat is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse vorms te leer en te herken. Die plakkaat is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer. 

 

(1 plakkaat, 1 bladsy)

 

Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.

Bekyk volledige besonderhede