1
/
van
1
Suster Suurdeeg
Suurdeeg - Hidreer Jou Gedroogde Suurdeegkultuur
Suurdeeg - Hidreer Jou Gedroogde Suurdeegkultuur
Gereelde prys
R 20.00
Gereelde prys
Verkoop prys
R 20.00
Eenheidsprys
/
per
Kon nie bakkie beskikbaarheid laai nie
Of jy jou eie suurdeegkultuur gedroog het, gekoop het of by iemand gekry het - die proses om dit te hidreer bly dieselfde. Hierdie omvattende PDF gids sal jou bystaan om jou gedroogde kultuur weer te hidreer, met stap-vir-stap instruksies en wenke.
Ingesluit by hierdie PDF-gids is toegang tot ‘n eksklusiewe WhatsApp groep wat spesifiek gestig is vir ondersteuning en hulp met die hidrasie van ‘n gedroogde kultuur.
Deel
