1
/
van
1
Nytjie Bytjie Educational Designs
Vlaggies - Syfers (1-20)
Vlaggies - Syfers (1-20)
Gereelde prys
R 12.00
Gereelde prys
Verkoop prys
R 12.00
Eenheidsprys
/
per
Kon nie bakkie beskikbaarheid laai nie
Kikker u klaskamer op met hierdie helder en kleurvolle vlaggies wat die getalle 1-20 ten toon stel. Hierdie vrolike vlaggies is perfek vir grondslagfase klaskamers en help jong leerders om op 'n speelse wyse syfers te leer en te herken. Die vlaggies is ontwerp om jong breintjies te stimuleer en te inspireer.
Aflaaibare PDF - geen fisiese produk.
Deel
