1
/
van
1
Nytjie Bytjie Educational Designs
Vlaggies - Verjaarsdae
Vlaggies - Verjaarsdae
Gereelde prys
R 12.00
Gereelde prys
Verkoop prys
R 12.00
Eenheidsprys
/
per
Kon nie bakkie beskikbaarheid laai nie
Maak die maatjies se verjaarsdae spesiaal en hersien die maande van die jaar met hierdie helder, prettige ontwerpe. Die pakket bestaan uit 11 vlaggies (V-E-R-J-A-A-R-S-D-A-E) en 12 maand plakkate met spasie vir die maatjies se name.
Aflaaibare PDF - geen fisiese produk nie.
Deel
