Resepte met Suurdeeg
-
Sagte Suurdeeg Toebroodjiebrood
Die sagste, lekkerste suurdeeg tooebroodjiebrood wat jy ooit in jou lewe sal eet. Bestanddele: 425g meel 195g water 200g aktiewe suurdeeg 12g suiker 9g sout 60g sagte botter of...

Suurdeegbeskuit
Wat is lekkerder as om 'n varsgebakte beskuit in jou koffie te doop? Maak daardie beskuit met suurdeeg, en dis selfs nog lekkerder! Hierdie resep bevat bestanddele wat ek gewoonlik...

Suurdeegkaneelrolletjies
Buiten vir brood, is hierdie een van my gunsteling suurdeegresepte! Heerlik as 'n Sondagoggend-na-kerk-bederfie of sommer net enige tyd van die dag. Dit vat 'n rukkie vir die deeg om...

Suurdeegbroodrolletjies ('Cocktail Rolls')
Die lekkerste, oulikste klein suurdeegbroodrolletjies! Hierdie maklike resep lewer 24 'cocktail' broodrolletjies. Pas die hoeveelhede aan indien nodig. Die rolletjies is heerlik saam met sop, of sommer net so met...

Suurdeegvetkoek
Vandat ek suurdeeg gebruik om vetkoek te maak, kan ek nie meer die smaak van kitsgis vetkoeke verdra nie! Hierdie vetkoekies is so lugtig en lig op die maag. Heerlik!

Resepte met Oorskiet Suurdeeg ('Discard')
-
Oorskiet Suurdeeg Ontbytmuesli
Hierdie heerlike, krakerige ontbytmuesli is 'n stapel in ons spens. Die resep kan maklik verdubbel of halveer word, afhangende van hoeveel bestanddele jy beskikbaar het. Jy kan lekker kreatief raak...

Oorskiet Suurdeeg Plaatkoekies
Die ligste en donsigste plaatkoekies wat jy ooit in jou lewe sal eet! Die oorskiet suurdeeg gee dit 'n ongelooflike lekker smaak. Geniet dit saam met heuning, kaas, of wat...

Oorskiet Suurdeeg Grondboontjiebotterkoekies
Ek en my man is beide lief vir grondboontjiebotterkoekies, en ons is albei van mening dat hierdie die lekkerste koekies is wat ek nog gebak het!

Oorskiet Suurdeeg Sjokolade Muffins
Een van my gunsteling maniere om oorskiet suurdeeg te gebruik, is om muffins daarmee te maak. Hierdie sjokolade muffins is eenvoudig en vinnig om te maak, en is heerlik vogtig...

Oorskiet Suurdeeg Pita Broodjies
Hierdie pita broodjies is vinnig en maklik om te maak en is 'n staatmaker vir 'n min-moeite naweek aandete.

Oorskiet Suurdeeg Soutkoekies ('Crackers')
Vinnige en verslawende southappies! Met slegs drie bestanddele is hierdie een van die eenvoudigste oorskiet suurdeegresepte. Geur met jou gunsteling spesery of net met sout, en siedaar - jy het...

Oorskiet Suurdeeg Oliebolle ('Donuts')
'n Nuwe tradisie in ons huis is om oliebolle in plaas van koek te eet as iemand verjaar. Hierdie resep verg nie te veel moeite of tyd nie, en lewer...

Oorskiet Suurdeeg Toevoupakkies ('Wraps')
Hierdie toevoupakkies is regtig vinnig en so maklik om te maak. Dis een van my gunsteling resepte om te maak as ek nie weet wat om vir aandete voor te...

Oorskiet Suurdeeg Portugeuse Rolletjies ('Pão')
Ons het vir 'n paar jaar in Mosambiek gewoon, en dis hier waar ek geleer het hoe om pão te bak. Die plaaslike vrouens het tradisioneel die broodjies in klei-oonde...

Oorskiet Suurdeeg Pannekoek (Kleursel Opsioneel)
Pannekoek is een van ons gunsteling etes. Ons wag nie vir reënerige dae om pannekoek te bak nie. Ons seuntjies is gek oor gekleurde pannekoeke - ek voeg net 'n...